Nuutste Omsendbrief

 

 

Opgedateer:

03 June, 2013

 

 

Welkom by ons

 

Great News!!

ENGLISH CLASSES AVAILABLE FROM 2013!

Contact us for more info:

Tel: 012 – 334 2545 Mrs. Ferreira

Email:   emkleuterskool@iburst.co.za

School Fees for 2013

 

'n Plek waar Baba, Peuter en Kleuter ons na aan die hart lê.

 

Hier is baie maatjies om mee te speel en almal leer beurte maak en deel.

 

Almal leer hier teken, knip en plak en kry vir juffrou gou in die sak!

 

Wanneer ons kleuters na die Laerskool gaan kan hul stewig op hul eie voete staan.

 

Kleuterskool Eugene Marais is oop 365 dae van die jaar vanaf 05:30 tot 19:30, asook addisionele ure.

 

U het 'n keuse van 3 pakkette.  Lees meer hieroor na.

 

Ons beskik oor opgeleide en gekwalifiseerde ervare personeel vir kinders vanaf 3 maande tot en met Graad R.

 

Daar is gereëlde kommunikasie tussen personeel en ouers dmv 'n kommunikasieboek.

 

Etes en verversing word voorsien aan ons kinders.

 

Daar is 'n wye verskeidenheid Buitemuurse aktiwiteite wat aangebied word by die skool:  Dans, Kinderkiekies, Monkeynastix, Musiek, Pottebakkers, Rekenaars en Swem.

 

Kleuterskool Eugene Marais is veilig en naby die Euguene Marais Hospitaal geleë.

 

U kan ons Aansoekvorm hier aflaai.

 

Kom kyk self Mamma, net die beste is goed genoeg vir ons kinders!